Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Neytjie333Neytjie333
3
59
Neytjie333

49 - Kimberley, Noord-Kaap, Suid-Afrika

About me: I am Warm-hearted, loyal, and a little cheeky — I love to laugh and enjoy the simple pleasures in...

Sjef1969Sjef1969
1
7
Sjef1969

55 - Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Ek hou daarvan om te bederf en wil graag die goeie in mens raaksien. Daar is genoeg "lelik" in die wereld en glo...

JacpierreJacpierre
1
2
Jacpierre

52 - Parys, Vrystaat, Suid-Afrika

Ek is 'n stil persoon. Geniet die buite lewe en natuur. Geniet dit ook om te gaan stap en natuur te besigtig

TiekieliefTiekielief
2
56
Tiekielief

64 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is sag en liefdevol. Ek het 'n passie vir lewe. Positiewe denke is my rigtingwyser. Ek koester familie en...

Mike22beanMike22bean
1
7
Mike22bean

59 - Polokwane (Pietersburg), Limpopo, Suid-Afrika

Ek is liefdevol vriendelik vol vrede interesant Hou van die lewe en is erg opgewonde . Ek kan alles doen het...

GlitterPinkGlitterPink
3
51
GlitterPink

63 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Totallt bilingual Dankbaar vir alles wat ek is, wat ek al gedoen het, gesondheid, pragtige familie! 🙏...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het my hartsmaat op Flikvlooi gevind en us baie gelukkig. Ons deel dieselfde waardes en kuier gereeld. Ek glo Abba Vader het ons bymekaar gebring deur hierdie medium.
Johann, 20 Junie 2025
Ons het hier begin gesels en op Sondag 18 Mei 2025 ontmoet. Van die begin van ons gesprekke het ons met baie dinge ooreengestem Met die ontmoeting was dit liefde met die eerste oog op slag.
Danie, 20 Mei 2025
Tussen al die duisende profiele het hy my oog gevang...ons het begin gesels...kontak gemaak...and the rest is history soos hulle sal sê...♡
Mariet, 24 Julie 2025