Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Beautiful88Beautiful88
1
21
Beautiful88

38 - Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

Ek hou van gaan stap in die bos. Ek hou van om in die natuur fotos neem soos voels en diere, ek soek iemand wat...

JacquesEJacquesE
5
3
JacquesE

57 - St Helenabaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Ek is 'n aktiewe, 100% gesonde man wat hou van kuier, reis, mense en al die lekker dinge in die lewe. Ek weet...

Tash1982Tash1982
2
36
Tash1982

44 - eMalahleni (Witbank), Mpumalanga, Suid-Afrika

Ek is vriendelike en liefdevolle hard werkende vrou wat mal is oor rugby en visvang. Ek het n sagte hart en wil...

BoeliebiefduisendBoeliebiefduisend
1
1
Boeliebiefduisend

75 - Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is n oulike ou met n groot algemene kennis. Kan oor alles gesels. Baie romanties. Ver van gevrek af en never...

Smirre1226Smirre1226
1
3
Smirre1226

57 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Ek het baie om te deel met die regte persoon. Die lewe is nie altyd regverdig nie, maar ek wil die beste maak...

AnmaréAnmaré
3
19
Anmaré

59 - Helderberg, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Ek is 'n opreg, eerlik, vriendelike, jonk van gees mens met' n goeie vriendekring wat die lewe geniet en dinge...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek moes hare gelede al by julle aangesluit het. Ek het n wonder like dame ontmoed.
Les, 05 Februarie 2026